Nieuw lied - Nuwe lied

Er is nu nog een lied toegevoegd aan ons repertoire, de Afrikaanse versie van een gekend Duits lied, gezongen door die Ossewabrandwag.

De tekst en de video kunt u beneden volgen.

 

Daar is nou nog 'n lied toegevoe aan die lys, die Afrikaans versie van een bekend Duits lied, gesing deur die Ossewabrandwag.

Die teks en video kan u af volg.

Op die heide blom 'n mooie blommetjie
En haar naam, Erika
Is slegs myne ja, 'n duisend kere meer
Harte vier, Erika

Want haar hart is vol van soetigheid
Daar 'n onontluikte blommekleed
Op die heideblom 'n mooie blommetjie
En haar naam, Erika

In my kamertjie blom ook 'n blommetjie
En haar naam, Erika
Al met môredou so ook met awendgrou
Sien sy my, Erika

En dan is dit so asof sy wil sê
Dink jy ook aan my, jou liewe bruid
In jou tuiste ween oor jou 'n meisie skoon
En haar naam, Erika?

 

Frank de Leeuw